Kursusse

Studeer by Emmanuel Verpleegskool Oudtshoorn

Die skool is geregistreer by DHET – Department Higher Education and Training ( No. 2018/HE07/005) vir Hoër Sertifikaat Verpleeghulp maar die skool moet nog wag vir akkreditasie van Suid Afrikaanse Raad op Verpleging (SARV).

Die skool is ook in proses met die registrasie vir die 3 jaar Diploma Verpleegkunde (Staff) kursus.

Vereistes

Hoër sertifikaat: Verpleeghulp kursus ( 1 Jaar)

∙ Matriek met hoër sertifikaat endossement

 

Diploma: Stafverpleegster (3 jaar)

Matriek met diploma endossement

 

Hoe om aansoek te doen

U kan gerus op die volgende manier die aansoek bekom:

· Skakel ons op 044 272 8884
· Epos ons op info@evk.co.za